Deel dit:
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Gotcha!
LikeLiked by 1 person
Baie jaloers as ek na jou fotos kyk! Wil by die see wees.😥 Is jul strand besig, of het jy al ń stiller deel ontdek?
LikeLiked by 1 person
Wil jy glo, ons was nog net een dag vir vyf minute by die hoofstrand en dis taamlik besig. Ons is nog besig om die huis in orde te kry, ons weg te baan deur die oorgroeide tuin en my man moes gaan vir ‘n klein operasie (velkanker), so ons was redelik besig. Ons verkies ook om die ontdekkingsreise te onderneem wanneer die skoolvakansie verby is. Hierdie fotos is in 2014 geneem in Margate.
LikeLiked by 1 person
thank you hesterleynel
Beautiful Blog
Beautiful photo
Fantastic post
Good luck
LikeLiked by 1 person
Thank you for the beautiful compliments 🙂
LikeLike
Ha ha! te oulik!
LikeLiked by 1 person
🙂 Sit die fotos in omgekeerde volgorde dan is dit ‘n verduideliking van hoe groot die vis is wat weggekom het!
LikeLiked by 1 person
Bwahaha Abrie, dis net jy wat so ‘n vertolking sal raaksien.
LikeLiked by 1 person
Koes… hallo Hester xx
LikeLiked by 1 person
Hallo daar. Ontspan jy darem hier oor die langnaweek?
LikeLiked by 1 person
Nie rerig nie, my man se ma is kritiek siek met BAIE skielike dimentia in haar brein wat haar hart reguleer en ander organe reguleer. So ons moes tussen vanoggend en nou spoedige reelings maak om my man en sy “sieklike” jonger suster in die Kaap te kry. Hulle vlieg moreoggend vroeg vanaf OT. Ek voel so bietjie tussen die hemel en die diepblou see…. ALS het soos in die laaste 24 uur onder ons aandag gekom. Ag maar dankie vir jou belangstelling. Jy het sekerlik nie die laaaaaang antwrd op jou kort vragie verwag nie x
LikeLiked by 1 person
Ek het die gevoel gekry dat jy nie heeltemal gelukkig was met die reëlings vir jou naweek nie. Bekommerd oor jou kleindogter of net ‘n vooraf wete van verlange? Nou nog siekte in die familie ook. It never rains but it pours. Ek neem jou nie kwalik dat jy voel asof jy emosioneel op ‘n minder goeie plek is nie. Sterkte vir julle.
LikeLiked by 1 person
Dankie Hester xx
LikeLiked by 1 person
Frisbee, als ik dat niet gelezen had zou ik gedacht hebben aan een dramatische filmscene.
LikeLiked by 1 person
😀 haha, ek noem my dogter ‘n drama queen, want sy kan so opgewonde raak en jy kan elke emosie op haar gesig lees.
LikeLiked by 1 person
Hehehehe Skerp
LikeLiked by 1 person
😀
LikeLiked by 1 person
Kostelik!
LikeLiked by 1 person
😀
LikeLiked by 1 person
OOOOO… vrokkies… of hoe sal daai oulike seun van jou sê?? Wha ha ha!! 😉
LikeLiked by 1 person
😄
LikeLike
Weet je zeker dat het een frisbee was die gegooid werd?
Vrolijke groet,
LikeLiked by 1 person
Ja, dis my dogter wat aan die ontvangkant was van twee frisbees wat my seun gelyktydig in haar rigting gegooi het. Ek het gelukkig die kamera byderhand gehad 😀
LikeLiked by 1 person
Sterkte vir al julle bedrywighede. Foto’s pragtig
LikeLiked by 1 person
Dankie 😀
LikeLike
lol. A funny post ! 🙂 ❤
LikeLiked by 1 person
Thank you. It was also a fun day on the beach ☺
LikeLiked by 1 person