Is dit nie mooi nie? Die juwele kan ook maar in die laai bly; ek dink ek gaan in die kissie klim en die dekseltjie styf toetrek. Dan kan ek daar in die golfies ronddobber en luister na die geluide van die see.