Ja jy, jy kyk nou weer met ‘n skilder se oog! 😀 Dis treffend is dit nie? Maar ek sal dit nie raam en teen my muur hang nie – ek sal nooit kan slaap nie, haha. LikeLike Antwoord
Lyk ‘n bietjie Dali vir my!! 😉
LikeLike
Ja jy, jy kyk nou weer met ‘n skilder se oog! 😀 Dis treffend is dit nie? Maar ek sal dit nie raam en teen my muur hang nie – ek sal nooit kan slaap nie, haha.
LikeLike
Ja… dit sal my ‘n bietjie aan Chucky laat dink in die middle van die nag! 🙂
LikeLike
Net so!
LikeLike
Simpel klein poppie!
LikeLike