Vroegoggend en die hibiscus blom vrolik.

Hibiscus

Laataand en die gekkos versamel op die buitelig om muskiete te vang (mother’s little helpers!). Ons noem hulle plakkermanne omdat hulle harige pootjies so vasplak aan die glas. Kyk mooi na die inskrywing op die gloeilamp “SPAR – goodliving”. Inderdaad.

Gekkos