WPC Edge (click on the photos to enlarge)
I was a little bit at a loss with this week’s challenge until I found inspiration in Abrie’s post A beautiful place to throw yourself off the edge and was reminded of the incredible beauty of the Blyde River Canyon. Thank you Abrie!
The Bourke’s Luck Potholes, so named after an unsuccessful gold prospector, are located at the point where the Treur River (River of Sorrows) joins the Blyde River (River of Joy) at the start of the Blyde River Canyon. The force of the swirling water where the two rivers meet, causes extensive erosion in the soft sandstone bedrock and these incredibly beautiful cylindrical potholes have been formed over many years.
The series of metal bridges and railings along the edge of the river banks provide safe vantage points from where visitors can see this amazing spectacle.
Thank you Hester yes the potholes are indeed a beautiful place to see and amazing pace to stroll about. And lets hope the Springboks luck become better than Bourke’s luck (the man) and as good as Bourke’s Luck (the place).
LikeLiked by 1 person
Pragtige plek Ek hoor egter dat mense nou daar al beroof is. Waar gaan alles heen
LikeLiked by 1 person
Dis oral maar dieselfde. So jammer.
LikeLiked by 1 person
Terloops Hester ek het eers na die tyd titel die titel raakgesien skerp! My post het Tina bang gemaak. Nooi haar om saam met jou die zipline te doen 🙂
LikeLiked by 1 person
Wat van ‘n bloggers-spanbou-naweek, dan kan ons kyk wie skrik die grootste en skreeu die hardste.
LikeLiked by 1 person
🙂 jan net pret wees en dit sal mmande se blog inspirasie wees 🙂
LikeLiked by 1 person
😀
LikeLike
Dis darem pragtig daar!Mooi foto’s,Hester.
LikeLiked by 1 person
Ek is mal oor Bourke’s Luck se potholes. Baie mooi fotos.
LikeLiked by 1 person
Dankie, die fotos is geneem op ‘n mistige, reënerige, winderige, koue dag, (net soos vandag hier by ons). Ek was nogal verbaas dat dit so mooi uitgekom het.
LikeLike
Dit het beslis mooi uitgekom. Wolke kan meehelp om n mooi foto te neem maar as dit nog reënerig of mistig is maak dit nogal die saak moeliker.
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos!
LikeLiked by 1 person
Dankie 😀
LikeLike
Ek wil nog daar swem… een dag as ek groot is! 😉
LikeLiked by 1 person
Ek sal saam swem as jy my afdra tot daar. Onthou net, ek is nie juis klein en fyn nie.
LikeLike
Jy’t lekker groot, sterk seuns… hulle kan ons almal af dra! 😉
LikeLiked by 1 person
O wee, ek sal nooi die einde van daai geklaery hoor nie
LikeLiked by 1 person
OK… ons huur dan draers! Swem sal on swem!! 😀
LikeLiked by 1 person
Sjoe dis pragtig…. Die fotos lok mens sommer soontoe
LikeLiked by 1 person
Dis mooi wêreld. Ek was net die een keer daar vir ‘n welverdiende vakansie.
LikeLiked by 1 person
Dis nou op my ‘Emmer-lys’
LikeLiked by 1 person
Awesome photos. Thank You.
LikeLiked by 1 person
Thank you!
LikeLike