: ) ek hou van bergbokke, maar hierdie is ook bae mooi mooi fotos met die wit stomp en wit branders, Gaan die stomp vir my tuin kom haal. Ek sukkel nog om iets te kry vir fun gaan nou iets uitkrap (avn my fotos het verdwyn ;(.
Oef, hoop jy kry jou fotos. Dankie, ek is bly die fotos het so mooi uitgekom. Ek kan om die die dood nie op die kamera se klein skermpie sien wat ek afneem nie, maar het nou al geoefen om ‘n skatting te maak en in die regte rigting te mik en dit werk nogal.
Nee ek bly ver weg van die mense heier want ek raas self met almal dat ons altyd vir gratis promosiemateriaal aangewend word en dan kry mens nie ‘n dankie hond daarvoor nie
Thank you. You see now, this is the reason why I played photographer (sitting safely on the dune) while my children were courageous enough to try this.
Ek haal my hoed vir hulle af!
LikeLiked by 1 person
😀 Ek is bevrees ek het ‘n klomp bergbokke grootgemaak.
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLiked by 1 person
: ) ek hou van bergbokke, maar hierdie is ook bae mooi mooi fotos met die wit stomp en wit branders, Gaan die stomp vir my tuin kom haal. Ek sukkel nog om iets te kry vir fun gaan nou iets uitkrap (avn my fotos het verdwyn ;(.
LikeLiked by 1 person
Oef, hoop jy kry jou fotos. Dankie, ek is bly die fotos het so mooi uitgekom. Ek kan om die die dood nie op die kamera se klein skermpie sien wat ek afneem nie, maar het nou al geoefen om ‘n skatting te maak en in die regte rigting te mik en dit werk nogal.
LikeLiked by 1 person
Ag ek hou hiervan … ek het skoon vergeet ek moet nog ‘n foto soek
LikeLiked by 1 person
Daar’s darem nog tyd
LikeLiked by 1 person
Gelukkig ja Ek dink net nie ek het baie pret foto’s nie
LikeLiked by 1 person
Komaan! Daar moet prtettige goed gebeur op die Landgoed; sorg net dat die mense nie hulleself herken op die fotos nie 😀
LikeLiked by 1 person
Nee ek bly ver weg van die mense heier want ek raas self met almal dat ons altyd vir gratis promosiemateriaal aangewend word en dan kry mens nie ‘n dankie hond daarvoor nie
LikeLiked by 1 person
Dis maar oral dieselfde
LikeLiked by 1 person
Dis waar en hoe anders moet hulle die plek adverteer as die wys gelukkige ouer mense?
LikeLiked by 1 person
Word julle omgekoop om gelukkig te lyk?
LikeLiked by 1 person
Nee dis ‘n lekker plek om te bly, maar in die begin was dit baie lastig … en dan sê hulle nie asb. en dankie nie Maak of hulle ons ‘n helse guns doen
LikeLiked by 1 person
Dit lyk na groot pret!!
LikeLiked by 1 person
Love this photo! Not sure I could balance like that any more!
LikeLiked by 1 person
Thank you. You see now, this is the reason why I played photographer (sitting safely on the dune) while my children were courageous enough to try this.
LikeLiked by 1 person
Prag fotos en ek is mal oor die Karate Kid verwysing
LikeLiked by 1 person
Dankie, Mr Miyagi was ‘n wyse leermeester.
LikeLiked by 1 person
Absoluut
LikeLiked by 1 person
Hoe meer ek hier kuier hoe meer kom ek agter julle klomp is nie te wel nie!! Julle sal goed inpas met my klomp!! Lekker getik!! 😉
LikeLiked by 1 person
Ja, my kinders dink ook hulle ma en pa is nie lekker nie. Hulle besef dit nie, maar die eienskap is oorerflik.
LikeLiked by 1 person
Insanity is hereditary, they say. We get it from our children! That’s my story and I’ll stick with it!! 😈
LikeLiked by 1 person
Whaha, I’ll remember this one! 😀
LikeLike
Do… I use it on mine all the time!! Drives them nuts!! 😀
LikeLiked by 1 person