Deel dit:
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
beautiful…
LikeLiked by 1 person
Beautiful, But I Will keep my feet on the ground.
Kind regards,
LikeLiked by 1 person
Thank you and just for you this quote: “I don’t have a fear of flying; I have a fear of crashing. Billy Bob Thornton” 😀
LikeLiked by 1 person
Ek wens ek kon vlieg…mooi foto’s!
LikeLiked by 1 person
Dankie, die ou het luilekker op ‘n windstroom geswewe reg bo ons koppe.
LikeLiked by 1 person
Mooi fotos!
LikeLiked by 1 person
Dankie 🙂 Die donderwolke vorm ‘n mooi kontras dink ek.
LikeLike
Dis werklik mooi fotos, Hester. Ek sal so heerlik so kan vlieg! As ń voël natuurlik.
LikeLiked by 1 person
Dankie 🙂 Ek hou ook nie van die ander soort vlieg nie. Ek het geen vertroue in ‘n voertuig wat ek nie self bestuur nie.
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto’s. Dankie vir die deel hiervan.
LikeLiked by 1 person
Dankie vir die inloer 🙂
LikeLike
I believe I can fly
I believe I can touch the sky R.Kelly
LikeLiked by 1 person
Een van my gunstelingliedjies. Ek sing dit altyd as ek bo-op ‘n sandduin staan net voordat ek teen die wal af ploeg. Ek beland natuurlik elke keer op my bas onder – van die vlieëry is daar nooit sprake nie.
LikeLiked by 1 person
😀
LikeLiked by 1 person
Jy stel nooit teleur!
LikeLiked by 1 person
Dankie 😀
LikeLiked by 1 person
Pragtig, veral die strand foto.
LikeLiked by 1 person
Dankie, die swaar weer laat dit so effe dramaties lyk, në?
LikeLiked by 1 person
Tog te mooi!!! 😉
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy hier by my kom kuier het vandag. My leesbesoeke het ver agter geraak, maar ek sal dit weer inhaal.
LikeLiked by 1 person
Myne ook! Sorry!! Die dae raak warmder… die ure in die dag korter so ek verstaan julle is baie besig! Ek sukkel met die bybly en probeer so nou en dan ‘n draai gooi by al my favourites!! 😉 😛 😉
LikeLiked by 1 person