Deel dit:
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Ag te lekker! Waar’s jy in die derde foto – dryf agter die golwe?
LikeLiked by 1 person
A, maar dis my geheim daardie! 😀
LikeLiked by 1 person
Frannie, kyk bietjie Lewies se idee omtrent hierdie foto https://pasella2013pasella.wordpress.com/2016/12/05/voete/
LikeLiked by 1 person
Mooi fotos (en vrou) uit die aard van die saak!
LikeLiked by 1 person
Flattery will get you everywhere
LikeLiked by 2 people
Aha dis mooi soos gewoonlik.
Kan jy glo dit was vir my weer moeilik die onderwerp!
LikeLiked by 1 person
Ek het ook maar gesug oor hierdie een. Ek wou gehad het my dogter moes poseer met ‘n druppende roomys, maar ons was albei onder huisarres vanweë die somerverkoue wat nie wil wyk nie.
LikeLiked by 1 person
Ai ek hoop julle is gou beter
LikeLiked by 1 person
Dankie, ek hoop so
LikeLiked by 1 person
Die laaste foto vertel ‘n storie, ‘n lekker storie!
LikeLiked by 1 person
Hoekom vertel jy nie vir ons nie Storieman? Kom ons kyk wat jou verbeelding kan optower.
LikeLike
Maak so, op FB en my blog. Tjekkit!
LikeLiked by 1 person
Ek gaan kyk
LikeLike
Tog te lekker! Stompe en stokke!! 😉
LikeLiked by 1 person
Jou fotos vertel sy eie storie, geen woorde nodig.
LikeLiked by 1 person
😀
LikeLike
Hoe lus maak jy my nou vir vakansie by die see. Die fotos vertel omtrent sy eie storie 🙂
LikeLiked by 1 person
Dankie. Die laaste een (met die kierie en plakkies) het vir Lewies geïnspireer om ‘n gediigie te skryf – dis so oulik gedoen. Gaan kyk by https://pasella2013pasella.wordpress.com/2016/12/05/voete/
LikeLiked by 1 person
Dankie sal so maak!!
LikeLiked by 1 person
Gotta love the beach!
Aleeha xXx
LikeLike