Toeka Tokkel: Huis

Scrapydo se Toeka-Tokkel: Huis Ek raak nie gebonde aan ‘n tuiste waar ek woon of voorheen gewoon het nie. Iewers in my voorgeslagte moes daar ‘n trekker gewees het – Voortrekker, bedouin, wêreldreisiger, kruisvaarder of seevaarder – want ek het geen probleem daarmee om my tentpenne uit te pluk en ‘n nuwe huis te gaan … Lees meer Toeka Tokkel: Huis