Lewies het gesê ek mag maar sy lekkerlag tongstorie reblog.

Ek sien daar is ‘n probleem met die oordrag van die korrekte leestekens van Lewies se blog af. Alle aanhalingstekens word gewys as vraagtekens. Tsk. Kliek liewer deur na sy blog toe en gaan lees daar. Sien die skakel hieronder wat sê “view original blog”.

Lewies Mymer

?Geografiese tong. Mnr Lewies, u het ?n geografiese tong? konstateer die dokter ingenome.

?wha.. wha, ish..?

?Laat ek net eers my vingers uit u mond kry dan kan u praat. U wou s??

?Geografiese tong? Wat op aarde is dit??

?Laat ek net gou een van my naslaanwerke raadpleeg dan vertel ek u in leke terme?

Die dokter swaai sy stoel om en krap in ?n boekrak. Dan swaai hy terug met ?n publikasie in sy hand wat ontstellend baie na ?n ou Reader?s Digest lyk. Hy lek oor sy lippe en met ?n frons op sy voorkop lees hy. Dan s hy, ?Geografiese tong is ?n kondisie van die tong?. Hy klap die publikasie toe en kyk triomfantelik na my.

?Uhhm ja, dokter, ek dink dis hoekom ek hier is.?

?Inderdaad. Die kondisie manifesteer as beduidende orale ulkusse aan die papillae binne die mond, veral op die linguale perifere…

View original post 603 more words

Advertisements