Die Junie-koue vat so elke nou en dan ‘n breek en dan het ons so een of twee mooi dae waarvan ons goed gebruik maak om buite in die tuin te kuier.

Vinke suig die nektar uit die aalwynblomme
Die een daar bo in die middel het nie veel respek vir die fotograaf nie.
(woolly-necked stork or whitenecked stork (ciconia episcopus)
Twee nuwe kuiergaste op die boonste terras voor die huis (woolly-necked stork of whitenecked stork – ciconia episcopus)
woolly-necked stork or whitenecked stork -ciconia episcopus
Vreet hy goggatjies uit die boom se bas?
Advertisements