Deel dit:
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
It works for me…
LikeLiked by 1 person
😀
LikeLiked by 1 person
Wat een pracht!
De liefde is mooi.
Zonnige groet,
LikeLiked by 1 person
Fantastic photo.
LikeLiked by 1 person
Thank you Irene 🙂
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto en perfek vir uitdaging.
LikeLiked by 1 person
Dankie 🙂
LikeLike
Jy was nou regtig op die regte tyd op die regte plek. Met die regte oog…lens. Lense.☺
LikeLiked by 1 person
Dit was nogal ‘n “oomblik” – ons het hulle net toevallig raakgesien.
LikeLiked by 1 person
What a beautiful butterfly, Hester. You got it so right…
LikeLiked by 2 people
That was such a lucky shot 😀
LikeLiked by 1 person
Very tender butterfly! 🙂
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLiked by 1 person
“The Butterfly Effect”
LikeLiked by 1 person
🙂 Net so!
LikeLiked by 1 person
Ek sukkel om by jou kommentaar te lewer Jy erk nie op my leser nie,
Bai8e spesiaal die een
LikeLiked by 1 person
O aarde, daar is niks verkeerd hier aan my kant waarvan ek weet nie. Dankie, ja, hierdie foto het my amper uit my vel laat spring toe ek die eindresultaat die eerste keer gesien het.
LikeLiked by 2 people
Jy weet mos ek is geremd so ek kan ook iets verkeerd doen. Ek weet egter nou wat ek moet doen so moenie kwel
LikeLiked by 1 person
Ek dink hierdie ia ‘n algemene WordPress probleem daar is fout met die leser – ek sukkel ook
LikeLiked by 2 people
Ek het niks agtergekom nie. Ek spring so nou en dan tussen Firefox en Chrome as ek probleme ondervind.
LikeLike
Wanneer mens op die leser in kommentaarblokkie tik gebeur niks
LikeLiked by 1 person
Mens kan nie wen nie!
LikeLiked by 2 people
Pragtige foto,Hester…’n wenner!
LikeLiked by 1 person
Dankie 🙂 hoewel ek dink dis so ‘n bietjie stout om by ander se slaapkamers in te loer vir ‘n foto, haha.
LikeLiked by 1 person
😄
LikeLiked by 1 person
Skaam jou!
LikeLiked by 1 person
Haha
LikeLike
Woooohw, dit is een schitterende foto.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Eveline 🙂
LikeLike
wow!!!!!!!!!!!!!!
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLiked by 1 person
Die lewensloop van ‘n vlinder is bepaald ‘n goeie voorbeeld van die verganklike
LikeLiked by 1 person
Ja jy’s reg en juis daarom moet ‘n mens hierdie mooiheid waardeer terwyl jy kan. Die natuur bly vir my wonderlik.
LikeLiked by 1 person
Ai… tog te oulik!
(Maar… skuil daar iewers ‘n donker boodskap dat passie kort en rof is??) 😉
LikeLiked by 1 person
Haha, nee ek glo dat passie die emosie is wat die lewe die moeite werd maak – dis nou ‘n passie vir die lewe en het nie noodwendig ‘n seksuele konnotasie nie! Ongelukkig is dit kort van duur ja. Selfs dekades is nie lank genoeg nie, want die lewe flits verby en jy moet elke oomblik geniet. Dis seker nie altyd moontlik nie, maar darem ‘n mooi droom om na te streef 🙂
LikeLike
Pragtige foto!
LikeLiked by 1 person
I liked this a lot and shared it in my Twitter feed.
LikeLiked by 1 person
Thank you!
LikeLiked by 1 person