My entry for this challenge is a bit late this week, but rather late than never.
The Southcoast of KwaZulu-Natal is well known for its dense coastal growth year round, but this year we had an exceptionally wet rainy season. The hills are alive with various shades of green, and the wild flowers add a beautiful contrasting splash of color.
Groen isw dit voorwaar! Mooi!
LikeLiked by 1 person
Groen is die land van Natal; wyd lę die velde omheen. Wolke seil hoog in die blou hemelboog en ‘n arend vlieg na die son.
LikeLiked by 1 person
Hallo Abrie, en waar is die musieknote??
LikeLiked by 1 person
😀🎵🎶🎹🎼🎻🎺🎷🎸🎤🎼🎼🎼
LikeLiked by 1 person
Haha
LikeLike
Groen is mooi… hallo Hester 😊
LikeLiked by 1 person
Dankie en hallo daar. Ek wens ek kan meer sê as net “hallo”, maar ek sal môre (hopelik) ‘n update gee van ons internet-situasie.
LikeLiked by 1 person
Ek hou van die groen paddatjie.
LikeLiked by 1 person
Hulle is baie cute en niks groter as jou duimnael nie. 😀
LikeLike
Hul is te cute as hul sit en roep ook. Daardie opgeblaaste keeltjies en geluid wat daar uitkom is uniek.
LikeLiked by 1 person
Nou praat jy – ek verwonder my daaraan dat so ‘n klein ou paddatjie so ‘n merske lawaai kan maak. Ons verdra dit met groot geduld, want hulle hou darem die muskietbevolking in toom.
LikeLike
Netso en veral op n warm aand gee dit nogal atmosfeer aan die oomblik omdat verskillende kwake gehoor kan word. Hier het ons sonbesies wat dag en nag tjirrr as dit hoog seisoen is. Gelukkig oordoen hul dit net elke sewe jaar werklik irriterend.
LikeLiked by 1 person
Ek neem aan dis in die droeë warm seisoen wat hulle so ekstra raserig is?
LikeLike
Dis waar. Meestal Februarie wanneer dit die warmste en droogste is. Hul peul sommer oornag uit hul gate. Hul hiberneer mos vir sewe jaar diep onder die grond. Kom uit wanneer klimaat ideaal is. Daars bv hierdie jaar net n enkele ou wat uitgekom het.
LikeLiked by 1 person
Ek wonder of dit die lawaaierige ouens is waarmee ek grootgeword het in die dorre Namakwaland. Ons het hulle koringkrieke genoem.
LikeLike
Nee dis nie dieselfde nie. Hul is n lawaaierige ou klomp as hul so baie is.http://www.teara.govt.nz/en/cicadas
LikeLiked by 1 person
So stil? Jou groen fotos is mooi, net so mooi soos ons dam wat oorgeneem word deur die hiasinte. Maar daar is ñ GROOT verskil. Ons hier is in ernstige moeilikheid.
LikeLiked by 1 person
Liewe aarde, het Harties nog steeds daardie probleem? Ek het gedink na soveel jare sou iemand al ‘n plan bedink het.
LikeLiked by 1 person
Hester, jy sal nie kan glo hoe dit op die oomblik hier lyk nie. Ons het rugbyvelde vol hiasinte voor ons. Omtrent geen bote meer op die dam. Dis regtig chaos.
LikeLiked by 1 person
Dis regtig so ‘n jammerte
LikeLike
Ai so mooi!
LikeLiked by 1 person
Dankie Perdebytjie 😀
LikeLiked by 1 person
Lyk my julle het tot die paddas gepaint! 😉
LikeLiked by 1 person
Natuurlike camouflage!
LikeLiked by 1 person
Dis so mooi en interesant. En jou fotos👌
LikeLiked by 1 person
Dankie 🙂 Ek is gek oor die natuur in hierdie streek
LikeLiked by 1 person