Sleutelwoorde

,

telephone-1768768_1920AFRIKAANS below

ENGLISH

I am very happy: we found a home in a spot where a decent telephone and internet infrastructure is already in place. This means that our connectivity should be fully restored after the first week in April.

Thank you: to all loyal readers and new followers who are still visiting my blog. I will get round to reading all your blog posts in the future, just as soon as we are back online 24/7. Currently, we are struggling to keep our web based industry going and I have to pinch internet time to spend on WordPress and social media.

I am frustrated: because I have to pack up and move AGAIN, but this is the way the cookie crumbles.

AFRIKAANS

Ons wag nou vir die kontrakte om opgetrek te word vir ons nuwe blyplek. Ons het ‘n oulike simplex-huisie gekry in Southport (10 minute se ry van Port Shepstone af), dus nog steeds by die see (natuurlik πŸ˜€ ), in ‘n sekuriteitskomplek, met ‘n tuintjie vir Genis en Ponsie. Ek vertel later meer.

Daar is reeds ‘n ADSL-datalyn in die huis en Telkom mag dalk net vergewe word indien hulle die oorplasing betyds doen, maar hierdie keer het ek ander keuses ook indien nodig. Ek sal ‘n “Liewe Telkom”-blog skryf om verslag te doen hieroor πŸ˜€

Die Groot Trek lΓͺ nou weer voor – hou tog maar duim vas dat alles voorspoedig verloop.

Advertisements