Seegogga het net gister opgemerk dat die klompie bloggers nou se dae in beide Afrikaans en Engels begin blog, maar dis interessant dat Afrikaans altyd besig is om te groei. Dit maak natuurlik nuwe wêrelde oop en ons woordeskat brei uit. Kyk nou byvoorbeeld die Engelse woord kakistocracy – Viva Afrikaans het vandag op facebook so ‘n interessante beriggie oor die Afrikaanse vertaling van hierdie woord geplaas.

15135771_1221727427887745_7580599548584630445_n

According to  Your Dictionary the word kakistocracy is of Greek origin: kakos (bad) kakistos (worst – superlative form of bad); and the definition: “Government by the least qualified or most unprincipled citizens”.

So now we are blogging in Greek as well.

And this is all I have to say about this.

Have a non-kakos day.