Ek het Vuurklip se toestemming gevra om hierdie inskrywing te plaas. Daar is mense wat in ‘n paar goedgekose woorde alles kan sê oor ‘n situasie en hier is ‘n uitstekende voorbeeld.

vuurklip

CE6EP0

‘n Koue Wind

Dis koud
tot in my gebeente, koud.

Hardehout warmte hou nie:
Loog die blou uit my oë
tot die grys pêrels
van ‘n ou hond.

©vuurklip

View original post

Advertisements