Wie het gesê dat die internet mense daarvan weerhou om ordentlik te kommunikeer en om saam met vriende te kuier? Onsin sê ek. Ek ket in Arpril deelgeneem aan die AtoZ Challenge waar ons 26 dae lank elke dag ‘n blog moes plaas vir elke letter in die alfabet. Op diè manier het ek nuwe vriende “ontmoet” in die kuberruim, vriende wat doer ver woon, maar wat nogtans kan saamkuier so al asof ons saam op die stoep sit en gesels op ‘n heerlike Sondagmiddag. Op hierdie manier het ek ‘n vriend ontmoet wat daar in Ierland woon en ons het lekker gesels. Ek kon my ook verwonder aan sy pragtige fotos en die laaste gallery wat hy geplaas het, in geel wat die hartsnare raak, het my sommer laat dink aan William Wordworth se gedig oor Daffodils. Toe ek dit vir hom genoem het, het hierdie takentvolle man sommer vir my ‘n gedig geskryf. Is waar, ja – gaan kyk daar onder die kommentaargedeelte is my gedig. Kyk sommer na sy mooi fotos en gesels met die man; hy verlang terug Suid-Afrika toe en hy hou daarvan om die taal te praat.

Ouch!! My back hurts!!

So… the second last day of the challenge arrives. Why don’t we wind down on a bright note? Why don’t we celebrate spring and summer and the joys of bright, bold yellow? As I’ve been having field days with galleries I may as well throw in one more? You’ve gotta agree with me, they are fun! OK… without much more fuss… here’s a yellow sensory overload!

View original post

Advertisements